Just Property

0/3

Just Property George Blog

Tradisionele Golf Kompetisie

Tradisionele Golf Kompetisie

26 October 2016

Daar word jaarliks 'n tradisionele "Boere teen die Souties" kompetisie aangebied deur die George Golf Klub. Vir die eerste keer het ons 'n watergat by die kompetisie geborg en dit was 'n dag vol pret en 'n kompetisie wat in goeie gees gespeel is. Ons betrokkenheid het ons weereens baie blootstelling verseker.