Just Property

0/3

Steve van der Spuy

Struisbaai Office

Steve van der Spuy

About Steve

Ek is die gelukkige eienaar van 'n eiendom in Suiderstrand vanaf 2005 en woon sedert Februarie 2017 permanent op Suiderstrand. Ek was die afgelope twaalf jaar prinsipaal van Laer Gedenkskool Danie Theron te Carletonville in Gauteng en het besluit om 'n nuwe uitdaging aan te pak en my gewig in te gooi by Just Property. Ek gaan my voortaan toespits op die eksklusiewe bemarking van eiendomme te Suiderstrand.

Steve van der Spuy's Properties

Just Property Office

Residential To Rent

Residential For Sale

Commercial